Kultuuralmanak Julie 2019

1 - 7 Julie 2019: Vrystaatse Kunstefees

Vrydag 12 Julie 18:30 Koorfees Gala, Odeion

Sondag 14 Julie 2019 15:30 Koorfees Gala, Odeion

Saterdag 13 Julie 2019 Brandkop "walk" om 14:00 Skakel 0835997145

Donderdag 18 Julie 2019 19:30 Odeion: Orrelkonsert met Jan Beukes en Gerhard de Bruin. Bespreek by Computicket.

Sondag 21 Julie 2019, 18:00: Prof Johan van Rensburg van die Andrew Murray Gemeente praat oor Radio Rosestad

Donderdag 25 Julie 2019, 18:00: Vriende van die Oorlogsmuseum: Sop- en Sjerrie aand by die Oorligsmuseum. Skakel 0824903112

Sondag 28 Julie 2019, 17:00 Afrikaanse erediens te Andrew Murray gemeente, Alexandra laan. 051 430 4670 

Dinsdag 30 Julie 2019, Nataniël Konsert in Sand du PLessis Teater. Bespreek SUKUVS 051 4477772

Vrydag 9 Augustus 2019, "Motsetse Trail Walk" Botaniese Tuine Skakel 0835997145