Kultuuralmanak September 2019

Kultuuralmanak DV September 2019

Woensdag 4 September 2019 Boekbekenstelling by NALN om 18:00

“Halley se komeet ” deur Hannes Barnard  skakel;  051 406 7560

Sondag 8 September 2019 Derick Ochse gedenkkonsert met Odeion Sinfonia om 16:00 gratis

Maandag 9 September 2019 Genealogie byeenkoms om 18:30 te Oorlogsmuseum ouditorium skakel 051 436 8537 of 083 258 8986

“How high is up “ Drama dept UV  11-14 September 2019

Bespreek Computicket

Donderdag 12 September 2019 Boekbekendstelling “Voorspraak “ deur Hendrik J Botha by NALN om 18:00       Skakel;  051 406 7560

Donderdag 12 September 2019 Rapportryers - om 18:30    Kultuurorganisasie vasvra te Laerskool Sentraal (Andries Pretorius Str)  Almal welkom

Saterdag 14 September 2019 NALN opedag by die Boekemark vanaf 08:30 – 12:30   skakel :  051 406 7560

Sondag 15 September 2019 om 18:00 praat prof Johan v Rensburg oor Radio Rosestad

Clivia skou 20 – 22 September 2019 Checkers Hyperama Fleurdal

Saterdag 21 September 2019 om 14:15  ou Presidensie Historiese Vereniging bied ‘n oudio visuele reis deur Bloemfontein 1902 - 1960 by die Ou Presidensie aan. Vrywillige kollekte. Skakel : 051 422 5283 / 072 418 8665

“ ‘n Mens kan nie met ‘n toe hand gee of ontvang nie “

‘n ULULA  dvd produksie  oor die Anglo Boere-oorlog 1899-1902  Verkrygbaar by Oranje Rapportryerskorps  bestel :  083 462 196

Ou Presidensie dvd  “Van toeka tot nou ”

Engels dvd  “ The old and the new ”

Beskikbaar @ R100 stuk.  Posgeld uitgesluit   Bestel by : 051 422 5283

Saterdag 28 September 2019 om 08:00 Verkoop van plante Botaniese tuin  skakel : 083 599 7145

“As jy nie wil help nie, moenie hinder nie “ C .J .Langenhoven

9 – 11 Oktober 2019 die 120 jaar herdenking van die uitbreek van die Anglo Boere-oorlog: Konferensie by die Oorlogsmuseum

Sondag 20 Oktober  2019 praat prof Johan V Rensburg om 18:00 oor Radio Rosestad

Saterdag 26 Oktober 2019 om 14:00 Hoërskool Shannon (1915-1978 ) Oudskoliere bring-en-braai reunie te Koot Niemann Primêre Skool.  Sondag 27 Oktober 2019 om 09:30 gedenkdiens by die skool .     Skakel: 051 422 5283  /  072 418 8665

Saterdag 26 Oktober 2019 om 09:30 “Social event & talk" Botaniese Tuin   skakel : 083 599 7145

Saterdag 2 November 2019 om 09:30 Vriende van die Oorlogsmuseum alg jaarvergadering by die Oorlogsmuseum skakel : 082 490 3112

Saterdag 2 November 2019 om 15:00 “Ken jou vetplante” Botaniese Tuin skakel : 083 599 7145

Saterdag 9 November 2019 “Lappop ” met Jak de Priester te Leopard en Lace bespreek 073 566 0078

Saterdag 30 November 2019 om 15:00 “Know your bulbs” Botaniese Tuin skakel : 083 599 7145

Maandag 16 Desember 2019 “Brandkop walk” om 16:00 skakel : 083 599 7145

More in this category: « Kultuuralmanak Augustus 2019