Ou Presidensie Historiese Vereniging 14 Okt.

Die Ou Presidensie Historiese Vereniging

 

nooi u en u gade/metgesel

 

vriendelik uit na

 

‘n Boomplant/Heldedagviering by die grafte van oud Staatspresidente.

 

Presidentakker – Presidentlaan Bloemfontein 

 

dv op Maandag 14 Oktober 2019 om 16:15 vir 16:30

 

Antwoord asseblief

 

Lambertus v Rensburg

 

051 422 5283 / 072 418 8665

More in this category: « Ou Presidensie Straatloop Basaar »