KENNISGEWING VAN ’N FUNKSIE VAN DIE BLOEMFONTEINSE AFRIKANERKULTUURRAAD (BAK)
Die Bestuur van die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad (BAK) nooi u graag uit na ’n Eretoekenningsfunksie
wat (DV) op Donderdag, 21 September 2023, om 18:00 vir 18:30 in die ouditorium van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied word.
Tydens die geleentheid sal erkenning aan die volgende persone gegee word vir hul bydrae tot die Afrikaanse taal en kultuur:
Annelien Diedericks, Leana Lategan en prof. Andries Raath
Gasspreker: Me. Leana Lategan
Tema: Boeke – Begeleiers op ons pad
Kaartjies is beskikbaar teen R100.00 p.p. (vingerete ingesluit) en kan bekom word deur vir Barry Frey per WhatsApp by 083 462 1963 of
Die rekening waarin betalings gedoen kan word is:
Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad
BANK: Investec
Tak nr. 580105
Rek. nr. 50015306753 (“Current”)
Verwysing: Naam en Van & Funksie 2023
Die volgende persone kan ook vir kaartjies genader word:
Ø Willie Engelbrecht (sel: 082 728 1489)
Ø Karn Botha (sel. 082 564 0967)
Ø Marda Oosthuysen (sel: 082 826 1419)
U ondersteuning sal baie waardeer word.
Vriendelike kultuurgroete,
Barry Frey (Sekretaris)
083 462 1963