KENNISGEWING VIR ’N FUNKSIE VAN DIE BLOEMFONTEINSE AFRIKANERKULTUURRAAD (BAK)
Die Bestuur van die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad (BAK) nooi u graag uit na ’n prestige Eretoekenningsfunksie
wat op Donderdag, 13 Oktober 2022 om 18:00 vir 18:30 in die ouditorium van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied word.
Tydens die geleentheid sal erkenning aan die volgende persone gegee word vir hul bydrae tot die Afrikaanse taal en kultuur:
Colin Steyn, Joanita Erasmus-Alt en Deon de Jager
Gasspreker: Adv. Colin Steyn
Tema: Die geskiedenis van Onze Rust
Musiek: Deon de Jager
Kaartjies vir die funksie is R100.00 p.p. (vingerete ingesluit) en kan afgehaal word by:
Ø Barry Frey (sel: 083 462 1963)
Ø Willie Engelbrecht (sel: 082 728 1489)
Ø Karn Botha (sel. 082 564 0967)
Ø Marda Oosthuysen (sel: 082 826 1419)
Alternatiewelik kan kaartjies bekom word deur dit per WhatsApp by Barry Frey of Karn Botha aan te vra, waana ‘n genommerde kaartjie elektronies aan u gestuur sal word sodra ‘n bewys van betaling per e-pos of WhatsApp ontvang is. Karn Botha se e-posadres is
Rekening waarin betalings gedoen kan word:
Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad
BANK: Investec
Tak nr. 580105
Rek. nr. 50015306753 (“Current”)
Verwysing: Naam en Van & Funksie 2022
Vriendelike kultuurgroete,
Barry Frey (Sekretaris)
083 462 1963