Uitstel van Eretoekenningsgeleentheid 2020

Die bestuur van BAK moes noodgedwonge weens die Covid19 virus pandemie en die grendeltyd waarin ons is die Eretoekenningsgeleentheid wat op 9 Junie 2020 sou plaasvind, uitstel na 2021. Ons vra om verskoning vir enige ongerief aangedoen.

Die bestuur sal u ter gelegenertyd verder op hoogte hou.

Vriendelike groete

Hennie Maartens

Sekretaris.