Kultuuralmanak Maart 2020

Vrydag 6 Maart 2020 - 90ste wêreldbiddag vir vroue

Vrydag 6 Maart 2020 - Langenhovenpark Herfs aandmark vanaf 17:00

Saterdag 7 Maart 2020 - Franse Mark, Speserylaan 40, Kwaggafontein R20 per persson 07:30 - 14:00

Saterdag 7 Mart 2020 NALN Boekemark @ NALN Opedag 08:30 - 12:30 Skakel 0832642377

Saterdag 14 Maart 2020 - ATKV Kuieraand om 108:30. NG Gemeente Heuwelsig Bespreek 0514361967 Sagte Kollekte

Vrydag 20 Maart 2020 - "Ko saam met Country" Planetarium R100 per persoon Skakel 0828245507

Saterdag 28 Maart 2020 120 jaar herdenking slag van Sannaspos om 09:30 RSVP 0822009429

Vrydag 3 April 2020 - CVO Skool Dankbaar. Manne-aand met Thys die Bosveldklong 18:30 vir 19:00 @R220 per perssoon 0840644368

Vrydag 3 April 2020 "Pres Steyn Veldfliek 90 jaar" 18:30 - 20:00 R80 perpersoon 0514452364

More in this category: « Kultuuralmanak Februarie 2020