Die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad stel homself ten doel om:
Die Afrikanerkultuur en Afrikaans te bevorder
As forum te dien waar lidorganisasies aktiwiteite kan koördineer en mekaar wedersyds kan ondersteun
Om leemtes in die kultuurakker te identifiseer en waar moontlik oplossings te bied.
Jaarliks 'n kultuuralmanak uit te gee
Die bewaring van die Afrikanererfenis te bevorder.
Jaarverslag 2022/2023
JAARVERSLAG VAN DIE BLOEMFONTEINSE AFRIKANERKULTUURRAAD (BAK) VIR 2022/2023
Vergaderinge van die Bestuur
Die Bestuur het gereeld, minstens kwartaalliks, vergader met gestruktureerde sakelyste en notules.
Jaarlikse Eretoekeningsfunksie
Die jaarlik...
Lees meer ...EreToekenningsfunksie 21 September 2023
KENNISGEWING VAN ’N FUNKSIE VAN DIE BLOEMFONTEINSE AFRIKANERKULTUURRAAD (BAK)
Die Bestuur van die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad (BAK) nooi u graag uit na ’n Eretoekenningsfunksie
wat (DV) op Donderdag, 21 September 2023, om 18:00 vir 18:30 in...
Lees meer ...Vriende van die Oorlogsmuseum 2023
Lees meer oor die Jaarprogram 2023 van die Vriende van die Oorlogsmuseum
...
Lees meer ...Vorige Nuus