Die Kultuurraad stel homself ten doel om:
- Die Afrikanerkultuur en Afrikaans te bevorder
- As forum te dien waar lidorganisasies aktiwiteite kan koördineer en mekaar wedersyds kan ondersteun
- Om leemtes in die kultuurakker te identifiseer en waar moontlik oplossings te bied.
- Jaarliks 'n kultuuralmanak uit te gee
- Die bewaring van die Afrikanererfenis te bevorder.
Bestuur (2019):
Voorsitter: |
Dr Chris Verwoerd |
|
Ondervoorsitter: | Mnr Willie Engelbrecht | |
Sekretaris: | Dr Hennie Maartens | |
Penningmeester: | Mnr Arno Odendaal | |
Addisionele lid: | Prof Barry Frey | |
Gekoöpteerde lid: | Mev Karin Botha | |
Geaffilieerde lede:
Afrikanerkultuurorganisasies in Bloemfontein wat tans by die BAK geaffilieer is
(LW: Nie in alfabetiese volgorde nie):
Oranje Rapportryerskorps
Ou Presidensie Historiese Vereniging
Brandkop Voortrekkerkommando
Die Dameskring, Takke: Heuwelsig en Bfn-Suid
Van Riebeeck Volkspelelaer
APK Rooiwal
Oranje Sekondêre Meisiesskool
Onafhanklike Hervormde Gemeente, Bloemfontein
Koördinerende Afrikanerraad (KAR)
Nasionale Vrouemonumentkommissie
Goedgenoeg Volkspelelaer
Dankbaar Geloftefeeskomitee
Individuele lede:
Mnr. Willie Engelbrecht
Ds. Lewis en mev. K. Strauss
Dr. Hennie Maartens