Lees meer oor die Jaarprogram 2023 van die Vriende van die Oorlogsmuseum
Vrydag 6 Maart 2020 - 90ste wêreldbiddag vir vroue
Vrydag 6 Maart 2020 - Langenhovenpark Herfs aandmark vanaf 17:00
Saterdag 7 Maart 2020 - Franse Mark, Speserylaan 40, Kwaggafontein R20 per persson 07:30 - 14:00
Saterdag 7 Mart 2020 NALN Boekemark @ NALN Opedag 08:30 - 12:30 Skakel 0832642377
Saterdag 14 Maart 2020 - ATKV Kuieraand om 108:30. NG Gemeente Heuwelsig Bespreek 0514361967 Sagte Kollekte
Vrydag 20 Maart 2020 - "Ko saam met Country" Planetarium R100 per persoon Skakel 0828245507
Saterdag 28 Maart 2020 120 jaar herdenking slag van Sannaspos om 09:30 RSVP 0822009429
Vrydag 3 April 2020 - CVO Skool Dankbaar. Manne-aand met Thys die Bosveldklong 18:30 vir 19:00 @R220 per perssoon 0840644368
Vrydag 3 April 2020 "Pres Steyn Veldfliek 90 jaar" 18:30 - 20:00 R80 perpersoon 0514452364
Donderdag 20 Februarie 2020: Opening van kunsuitstalling: Oliewenhuis Kunsmuseum: 19:00
Saterdag 22 Februarie 2020: Besoek aan Winburg en omgewing deur Ou Presidensie Historiese Vereniging: Vertrek om 09:00 R200 per persoon.Bespreek voor 17 Februarie Skakel 0514225283 / 0724188665
Saterdag 22 Februarie 2020: Besoek slag van Paardeberg met Vriende van die Oorlogsmuseum: Skakel 0824562040
Vrydag 28 Februarie 2020: Dr CF Visser Gholfdag R250 per persoon te Schoemanpark Gholfbaan Skakel 0511010619
Vrydag 28 Feb en Saterdag 29 Feb Sendingkonferensie en dinee deur Kairos Gemeente. R100 per persoon. Registreer voor 21 Februarie. Skakel 0724451404
Saterdag 29 Februarie 2020: NG Heuwelsig Gholfdag te Schoemanspark. Skakel 0511010619
Donderdag 20 Februarie 2020: Opening van kunsuitstalling: Oliewenhuis Kunsmuseum: 19:00
Saterdag 22 Februarie 2020: Besoek aan Winburg en omgewing deur Ou Presidensie Historiese Vereniging: Vertrek om 09:00 R200 per persoon.Bespreek voor 17 februaruarie Skakel 0514225283 / 0724188665
Saterdag 22 Februarie 2020: Besoek slag van Paardeberg met Vriende van die Oorlogsmuseum: Skakel 0824562040
Vrydag 28 Februarie 2020: Dr CF Visser Gholfdag R250 per persoon te Schoemanpark Gholfbaan Skakel 0511010619
Vrydag 28 Feb en Saterdag 29 Feb Sendingkonferensie en dinee deur Kairos Gemeente. R100 per persoon. Registreer voor 21 Februarie. Skakel 0724451404
Saterdag 29 Februarie 2020: NG Heuwelsig Gholfdag te Schoemanspark. Skakel 0511010619
Die Ou Presidensie Historiese Vereniging nooi u vir ‘n besoek aan Winburg en omgewing.
Besoek NG Moederkerk, Voortrekkerbegraafplaas, Konsentrasiekampkerkhof en die Voortrekkermonument
Gidse : Mnr Pieter Lengenhager en ds Deysel
Vertrek dv op Saterdag 22 Februarie 2020 om 09:00 vanaf die Vrouemonument
Met Kosmos bus @ R200 per persoon. Bespreek asb voor Sat 15 Februarie 2020
Eie piekniekmandjie
Kultuurgroete
Lambertus v Rensburg
051 422 5283 / 072 418 8665
Uitnodiging
U word vriendelik na die Ou Presidensie Historiese Vereniging
se Algemene Jaarvergadering genooi.
Dv Dinsdag 21 Januarie 2020 om 18:00 te v Schalkwykstraat 21 Universitas - Wes.
Kantoor van die VCHO
Skakel : 051 422 5283 / 072 418 8665
Lambertus van Rensburg.
Kultuuralmanak dv Desember 2019
saterdag 13 desember bobbiespark kersmark 16:00 – 21:00 Toegang : r10 per persoon
Maandag 9 – saterdag 15 desember 2019 welkom by die bidure by vrouemonument om 18:30 ter herdenking van die aflê van die gelofte te wasbankspruit (1838) skakel : 076 817 6269
Maandag 16 Desember 2019 Geloftefees om 09:00 te nas vrouemonument. Bring eie sitplek, sambreel en piekniekmandjie. skakel : 076 817 6269
maandag 16 desember 2019 “brandkop Walk” om 16:00 skakel : 083 599 7145
Ou Presidensie dvs “ VAn toeka tot nou ”
engels dvd “ the old and the new ”
beskikbaar @ r100 stuk. posgeld uitgesluit bestel by : 051 422 5283
‘n ulula dvd Produksie oor Die Anglo Boere-oorlog 1899-1902 verkrygbaar oranje rapportryerskorps. skakel : 083 462 196
die laaste “Kultuuralmanak” vir 2019.
Saterdag | 9 Nov | Lappop met Jak de Priester | Leopard en Lace | 0735660078 | Bespreek | |
Saterdag | 9 Nov | 10:00 | Vriende van NALN Alg. Jaarvergadering met musiek en stories | NALN | 0514067560 | |
Sondag | 10 Nov | 08:00-13:00 | NG Wilgehof warm wegneemete @R50 per persoon | 0515222969 | Bespreek | |
Maandag | 11 Nov | 18:30 | Genealogie byeenkoms. Spreker mev Jo Botha | Oorlogsmuseum | 0514368537 | |
Woensdag | 13 Nov | 18:00 | Wendy Maartens: Bewaring van Afrikaanse Volksverhale | NALN | 0514067560 | Bespreek |
Saterdag | 16 Nov | 14:15 | Ou Presidensie historiese vereniging Besoek die Herzogmonument in Charlesstraat |
0514225283/ 0724188665 |
||
Dinsdag | 19 Nov | 18:00 | Bloemfonteinse Afrikaner Kultuurraad. Alg Jaarvergadering | APK Kerksaal, Topsy Smith str, Langenhovenpark |
||
Donderdag | 21 Nov | 18:00 | Stories oor mense, nuus en gebeure oor 30 jaar, deur Charles Smith | NALN | 0514047875 | |
Die Ou Presidensie Historiese Vereniging
nooi u vir ‘n St George Straatloop
Dv Saterdag 12 Oktober 2019 .
Vergader om 14:15 voor die Ou Pesidensie in Pres Brandstraat.
Vertrek om 14:30
Vrywillige Kollekte.
Donderdag 3 Oktober 2019: Bekendstelling van "Tronkhond" deur China Mouton by NALN om 18:30. Skakel 0514067560
Vrydag 4 Oktober 2019: "a touch of Opera" by Odeion om 19:30. gratis
Saterdag 5 Oktober 2019: "Brandfort Classical Festival" in die Kopanong Auditorium om 19:00. Bespreek by Computicket.
9 – 11 Oktober 2019 die 120 jaar herdenking van die uitbreek van die Anglo Boere-oorlog: Konferensie by die Oorlogsmuseum
Saterdag 12 Oktober 2019: "landbouweekblad 100 jaar" by NALAN om 10:00. Skakel 0514067560
Woensdag 16 Oktober 2019: Simfopniekonsert. NALN om 19:00 R80 perpersoon. Skakel 0514067560
Sondag 20 Oktober 2019 praat prof Johan V Rensburg om 18:00 oor Radio Rosestad
Saterdag 26 Oktober 2019 om 14:00 Hoërskool Shannon (1915-1978 ) Oudskoliere bring-en-braai reunie te Koot Niemann Primêre Skool. Sondag 27 Oktober 2019 om 09:30 gedenkdiens by die skool . Skakel: 051 422 5283 / 072 418 8665
Saterdag 26 Oktober 2019 om 09:30 “Social event & talk" Botaniese Tuin skakel : 083 599 7145
Saterdag 26 Oktober 2019 om 08:00-13:00 Anglikaanse Basaar. St George str.
Saterdag 26 Oktober 2019 om 10:00 Westerbloem Lente Koorfees. R20 per persoon.
Sondag 27 Oktober 2019 andrew Murray Gemeente (Alexnaderalaan) Afrikaanse erediens om 17:00.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Saterdag 2 November 2019 om 09:30 Vriende van die Oorlogsmuseum alg jaarvergadering by die Oorlogsmuseum skakel : 082 490 3112
Saterdag 2 November 2019 om 15:00 “Ken jou vetplante” Botaniese Tuin skakel : 083 599 7145
Saterdag 9 November 2019 “Lappop ” met Jak de Priester te Leopard en Lace bespreek 073 566 0078
Saterdag 30 November 2019 om 15:00 “Know your bulbs” Botaniese Tuin skakel : 083 599 7145
Maandag 16 Desember 2019 “Brandkop walk” om 16:00 skakel : 083 599 7145
Die Ou Presidensie Historiese Verenigng
nooi u vriendelik na
‘n Oudio Visuele reis met Mnr Johann Penning deur Bloemfontein vanaf 1902 tot 1960
Dv Saterdag 21 September 2019 om 14:15 vir 14:30 te Ou Presidensie (Pres Brandstraat )
Vrywillige kollekte
Skakel : 051 422 5283 / 072 418 8665
Kultuuralmanak DV September 2019
Woensdag 4 September 2019 Boekbekenstelling by NALN om 18:00
“Halley se komeet ” deur Hannes Barnard skakel; 051 406 7560
Sondag 8 September 2019 Derick Ochse gedenkkonsert met Odeion Sinfonia om 16:00 gratis
Maandag 9 September 2019 Genealogie byeenkoms om 18:30 te Oorlogsmuseum ouditorium skakel 051 436 8537 of 083 258 8986
“How high is up “ Drama dept UV 11-14 September 2019
Bespreek Computicket
Donderdag 12 September 2019 Boekbekendstelling “Voorspraak “ deur Hendrik J Botha by NALN om 18:00 Skakel; 051 406 7560
Donderdag 12 September 2019 Rapportryers - om 18:30 Kultuurorganisasie vasvra te Laerskool Sentraal (Andries Pretorius Str) Almal welkom
Saterdag 14 September 2019 NALN opedag by die Boekemark vanaf 08:30 – 12:30 skakel : 051 406 7560
Sondag 15 September 2019 om 18:00 praat prof Johan v Rensburg oor Radio Rosestad
Clivia skou 20 – 22 September 2019 Checkers Hyperama Fleurdal
Saterdag 21 September 2019 om 14:15 ou Presidensie Historiese Vereniging bied ‘n oudio visuele reis deur Bloemfontein 1902 - 1960 by die Ou Presidensie aan. Vrywillige kollekte. Skakel : 051 422 5283 / 072 418 8665
“ ‘n Mens kan nie met ‘n toe hand gee of ontvang nie “
‘n ULULA dvd produksie oor die Anglo Boere-oorlog 1899-1902 Verkrygbaar by Oranje Rapportryerskorps bestel : 083 462 196
Ou Presidensie dvd “Van toeka tot nou ”
Engels dvd “ The old and the new ”
Beskikbaar @ R100 stuk. Posgeld uitgesluit Bestel by : 051 422 5283
Woensdag 25 September 2019: Prof Jacobus Naude praat om 09:00 oor Semitiese tale en Bybelboeke van die Ou Testament by NG Hospitaalpark, Mayostraat, Hospitaalpark. Skakel 0515222835.
Vrydag 27 September 2019: Bobbiespark Aandmark. Toegang R10.
Saterdag 28 September 2019 om 08:00 Verkoop van plante Botaniese tuin skakel : 083 599 7145
“As jy nie wil help nie, moenie hinder nie “ C .J .Langenhoven
Vrydag 9 Augustus 2019, "Motsetse Trail Walk" Botaniese Tuine Skakel 0835997145
Woensdag 14 Augusts 2019, 18:00 vir 18:30 Hennie van Coller in gesprek met Jaap Steyn orr "Verset en Bou" by NALN
Saterdag 17 Augustus 2019, 14:15, Die Ou Presidensie Historiese Vereniging se "Geskiedenis Collage" te Van Schalkwykstraat 21, Universitas-Wes. Skakel 0514225283 of 0724188665
Sondag 18 Augusts 2019, Prog Johan van Resnburg van die Andrew Murray gemeente praat om 108:00 op Radio Rosestad.