Die Kultuurraad stel homself ten doel om:
- Die Afrikanerkultuur en Afrikaans te bevorder
- As forum te dien waar lidorganisasies aktiwiteite kan koördineer en mekaar wedersyds kan ondersteun
- Om leemtes in die kultuurakker te identifiseer en waar moontlik oplossings te bied.
- Jaarliks 'n kultuuralmanak uit te gee
- Die bewaring van die Afrikanererfenis te bevorder.